Followers

Friday, 9 March 2012

21st' century learner


Die 21 st century leerder is ook bekend as die DIGITALE BOORLING.  dit beteken slegs die tipe leerders is gebore in die tydperk van die tegnelogiese veranderinge. meeastal vanaf die 1980's. die is nie die tipe leerders waarvoor die onderwyssisteem beplan het nie.

leerders het verander as gevolg van die vinnige tegnelogiese veranderinge. dit is die eerste generasie wat grootword met digitale tegnelogiese .

ook bekend as Net- generasie,  D- generasie , generasie -M, INTERNETGENERASIE, milleniums of digitale BOORLINGE.


Kenmerke van Digitale Boorlinge

 
Digitale Boorlinge verkies om inligting vinnig te bekom.
Hulle verkies grafika bo teks
Verkies ewe- toeganklike leer( multi- tasking)
Funksioneer die beste binne 'n netwerk
Floreer op onmiddelike behoefte- bevrediging en baie beloning.
Verkies speletjies bo ernstige werk. soos om op te let in die klas
Hou van gelyklopende prosesse en multi- tasking.
( verkry vanaf Opvoedkunde 362, 2011. Onderwys in die digitale ekonimie).


21st' century curriculum

die kurrikulum verwys na : aktiwitiete, modulles, kursusse, werksopdragte, vakke en leerareas,


die kurrikulum verwys na die somtotaal van wat die skool of unniversiteit bied. elke skool se kurrikulum verskil van skool tot skool asook vakke. die  21st century bied vakke soos dans, musiek, multimedia en radio in,


die 21st century kurrikulum skep 'n bepaalde werklikheid. dit verskil wel van mens tot mens, asook kultuur- tot kultuur. mense wat aan die verskille reageer skep gewoonlik diew werklikheid van ander mense.


dus kan 'n kurrikulum gesien word as 1. 'n eenheid van kennis. 2. filisofie. 3. 'n proses/ metode wat gedurig aan die verandering is. 4. produk/ uitkoms wat gewoonlik na die proses gebeur. dit is nooit finaal nie,want die proses bly voortduur. dus is dit 'n opeenvolging van gebeure.
( departement of humanities education. OPV 264. Teachers and teaching. 2010 bl:72).


Suid- afrika het 'n nuwe konstitusie en onderwyssisteem,en dus le daar 'n groot uitdaging voor in die ontwikkeling van menslike hulpbronpotensiaal na dekades van deskriminasie en ongelykheid. die groot uitdaging le in die taalverdeling van die konstitusie, om gelykheid in die gebruik en ontwikkeling  van Suid- Afrikaanse taal in alle sphere van sosiale en kulturele aspekte in te sluit, In die onderwys word 'n nuwe taalbeleid ontwikkel om  kognitiewe en affektiewe ontwikkeling vir alle leerders te verseker.(M, M Longman, 1997:1).


Maar sal daar ooit 'n lyn of oplossing gegee kan word, in die onderskeiding van kulturele verskille. die diversiteit is so groot en tog hou dit net aan om groter te word as gevolg van die multikulturele toegang van leerders in skole. persoonlik dink ek elke ''elke varkie op sy plekkie'' met ander woorde daar moet slegs skole wees wat spesialiseer in 1 tipe orde bv, slegs afrikaanse skole of Engelse skole, e glo orde en regulasies sowel as leeruitkomstes kan makliker en meer tydf effektief behaal word, sonder enige geweld of deskriminasie wat kan plaasvind.??



Thursday, 8 March 2012

21st' century skills

Because times are so demanding and revolutionary that we need new and different abilities.  We need new skills like critical thinking, problem solving,  information literacy and global awareness.  Other important skills include collaboration across networks, agility and adaptability, initiative and entrepreneurialism , effective oral and written communication, and accessing and analyzing information. 

References:

-Silva, E. (2008). Measuring skills for the 21st century. Washington, DC: Education Sector. Available: www.educationsector.org/usr_doc/MeasuringSkills.pdf
-Youtube