Followers

Friday 9 March 2012

21st' century curriculum

die kurrikulum verwys na : aktiwitiete, modulles, kursusse, werksopdragte, vakke en leerareas,


die kurrikulum verwys na die somtotaal van wat die skool of unniversiteit bied. elke skool se kurrikulum verskil van skool tot skool asook vakke. die  21st century bied vakke soos dans, musiek, multimedia en radio in,


die 21st century kurrikulum skep 'n bepaalde werklikheid. dit verskil wel van mens tot mens, asook kultuur- tot kultuur. mense wat aan die verskille reageer skep gewoonlik diew werklikheid van ander mense.


dus kan 'n kurrikulum gesien word as 1. 'n eenheid van kennis. 2. filisofie. 3. 'n proses/ metode wat gedurig aan die verandering is. 4. produk/ uitkoms wat gewoonlik na die proses gebeur. dit is nooit finaal nie,want die proses bly voortduur. dus is dit 'n opeenvolging van gebeure.
( departement of humanities education. OPV 264. Teachers and teaching. 2010 bl:72).


Suid- afrika het 'n nuwe konstitusie en onderwyssisteem,en dus le daar 'n groot uitdaging voor in die ontwikkeling van menslike hulpbronpotensiaal na dekades van deskriminasie en ongelykheid. die groot uitdaging le in die taalverdeling van die konstitusie, om gelykheid in die gebruik en ontwikkeling  van Suid- Afrikaanse taal in alle sphere van sosiale en kulturele aspekte in te sluit, In die onderwys word 'n nuwe taalbeleid ontwikkel om  kognitiewe en affektiewe ontwikkeling vir alle leerders te verseker.(M, M Longman, 1997:1).


Maar sal daar ooit 'n lyn of oplossing gegee kan word, in die onderskeiding van kulturele verskille. die diversiteit is so groot en tog hou dit net aan om groter te word as gevolg van die multikulturele toegang van leerders in skole. persoonlik dink ek elke ''elke varkie op sy plekkie'' met ander woorde daar moet slegs skole wees wat spesialiseer in 1 tipe orde bv, slegs afrikaanse skole of Engelse skole, e glo orde en regulasies sowel as leeruitkomstes kan makliker en meer tydf effektief behaal word, sonder enige geweld of deskriminasie wat kan plaasvind.??



4 comments:

  1. Beinvloed ons land se verlede regtig nogsteeds ons onderwys en onderrig? Het mense nie al vergeet van alles wat amper 10 jaar terug gebeur het nie?

    ReplyDelete
  2. This comment has been removed by the author.

    ReplyDelete
  3. Suid-Afrika het 'n geskiedenis van rassisme. Ongelukkig is rassisme steeds teenwoordig onder leerders en onderwysers in skole. Leerders moet die geskiendenis van ons land leer, en leer wat die nagevolge daarvan was. Dit is nodig vir die jeug van vandag om te verstaan dat rassisme nie geduld kan word in ons land nie. Dit sal egter nog 'n lang tyd wys (indien ooit) voor rassisme sal weggaan. (29249890)

    ReplyDelete
  4. persoonlik glo ek dit sal nooit weggaan nie, want oral of dit nou geskiedenis in graad 5 is of ekenomie in matriek of 1ste jaar sosiologie op unniversiteit word demokrasie en die pre- en post apartheid die hele tyd voor ons gegooi en van ons verwag om te leer.
    dit is afgesaag en vervelig en val nie eers in ons era van bestaan nie. so hoekom iets die hele tyd opbring en aanwakker wat niks met ons era te doen het nie,
    dus sal dit nooit uitsterf nie, want dit word orsl in alle aspekte voor ons in ons gesig gegooi en skep die beeld dat die ''wittes'' die ryk mens was en die swartes'' die armes. en vandag probeer mense mekaar terug kry wat al langer as 10jaar terug gebeur het.
    dit is belaglik en heeltemal onnodig.(29098417)

    ReplyDelete