Followers

Friday 9 March 2012

What is the 21st century





Die 21ST century verwys veral na post- modernisme. tot vandag toe bestaan daar nie 'n definitiewe definisie, omdat die wereld gedurig aan die verander is as gevolg van tegnelogie, mobalisering en interaksie tussen tegnelogie.

Mense in die era strewe na vryheid. hulle wil los wees van religie en bygelowe. die waarheid is relatief 'n illusie omdat dit subjektief is.
subjektiwiteit vewys dat daar hele tyd persoonlike interaksie plaasvind, waar gevoelens , emosies, onsekerheid en waardes almal 'n rol speel.
dit is moeilik om te definieer, omdat ''everything goes''. met ander woorde ons maak en doen wat ons dink reg is. daar is geen definitiewe 1 regte antwoord nie.
die era is 'n elektriese model. dit akkomodeer alle ander modelle van die vorige eras. soos positivisme en behaviourisme. leerders konstrueer hulle eie opinies. ons struktureer kennis deur die taal wat ons praat.
Tyd is buigsaam ion die era want tegnelogie laat ons toe om meer ''flexible'' werksure te werk as gevolg van tegnelogie. byvoorbeeld, kan vanaf die huis werk.
hoe mense en leerders leer is meer belangriker as wat hulle leer.
vaardigherde is meer belangriker as die inhoud.
onderwysers word fasiliteerders.
assessering word nie baie gefokus op toetse en eksamens nie, maar die kind word teen homself gemeet.( Departement of Humanities Education. Opv 264, 2010. Teachers And Teaching).

daar is nie net 1 uitkoms nie, maar verskillende benaderings vir verskillende leerders.
dit is 'n meer oop kurrikulumstelsel as in die verlede.
waarhede is relatief, dus word kennis gevorm.
onderwys is dus leerdergesentreerd.
daar is dus verskillende metodes van intelligensies.

Wat sal jy sien as die 21st century van onderwys??

1 comment:

  1. ek sal dit dit sien as die era van onsekerheid, onderwys is gedurig aan die verander, ween sdie verandering van die kurrikulum, omaan te pas by die veranderende wereld. dit skep verwarring by leerders asook onsekerheid, en skep moedeloosheid by onderwysers. daar betaan nie 'n vaste struktuur nie en mens moet hulself voorberei vir enige iets op enige tyd.( 29098417)

    ReplyDelete