Followers

Tuesday 13 March 2012

Using technology resources in the classroom

Internet
  • Track data—the weather over time, or in different places, or changes in the Stock Market
  • Contribute to a research team—student data contributions and tracking are used for many projects
  • Research what happened on a certain day
  • Test your knowledge with daily quizzes—the National Geography Bee posts new questions daily
Email:
  • Learn how to setup their own emailadress
  • Students can email assignments to teachers
  • Students can email work to each other if it is group work


Videoconferencing
  • Converse and collaborate with another class on a project
  • Take a course, in real time, from an instructor and with other students at various locations
Presentation Software:


  • Pull group work together in a class presentation with each group having a few slides in a presentation
 
  • Make a digital "memory book" for the year


From: Youtube




6 comments:

  1. Kinders moet op skool leer hoe om met rekenaars en internet te gaan. Ook hoe om deeglike navorsing te doen en te kan verwys. Dit gee vir hulle 'n reuse voorsprong op universiteit! En ouers van vandag het nie die tyd of lus om hierdie vaardighede vir die kinders te leer nie, hulle aanvaar net dat kinders dit vanself sal leer of uitvind.

    ReplyDelete
  2. Ek stem saam, leerders het op skool te min toegang tot rekenaars en word nie genoeg opgevoed hoe om dit te gebruik nie. Leerders moet leer hoe om dit te gebruik om navorsing te kan doen vir take ens. Op universiteit is mens baie afhanklik van rekenaars, alle take moet getik ingehandig word, take moet deur die internet ingehandig word en mens moet baie navorsing doen. Help leerders om hierdie vaardighede te ontwikkel.

    ReplyDelete
    Replies
    1. Dis baie waar, selfs die wat eendag iemand se ou rekenaar dalk kry het dan steeds nie die vaardighede en kennis om dit te gebruik nie. (29249890)

      Delete
  3. This comment has been removed by the author.

    ReplyDelete
  4. Hou gouer almal besef dat rekenaars en internet die toekoms van die wereld is, hoe vinniger sal almal hulle rekenaar vaardighede opdateer. Maar ongelukkig het almal nie toegang tot rekenaars en internet nie, en meeste kinders in ons land het nog nooit 'n foon of rekenaar gesien nie. (29249890)

    ReplyDelete
  5. DUS SE HULLE MOS DIE SPREEKWOORD DIE ''rykes word ryker en die armes armer'' want nie almal het toegang tot tegnelogie, weens armoede of swak sosio - ekenomiese omstandighede, of hulle glo omdat hulle ouers nie blootgestel was aan rekenaars nie, hoef hulle ook nie.

    baie mense sien tegnelogie as 'n wakkering tot onstabiliteit in die samelewing. met ander woorde dit is die begin van bedrog en korrupsie en kriminaliteit( pornografie en mensehandel. dit lei tot ontvoerings en verkragtings van skoolkinders soos die insident met die facebook moordenaar, wat homself voorgee as 'n skoolkind maar 'n pedofiel is wat jong meisies uitlok, hulle verkrag en moor.
    meisies van 10jaar oud gaan op seks webwerfe en verkoop hulle lywe vir geld en publisiteit soos aan hulle belowe, maar op die ou einde is dit net goedkoop arbeid uitgevoer deur die kinders en die ontwerpers net ryker maak, en die leerders net verder uitbyt.

    vandag word als elektronies gedoen. niemand gee meer fisiese aandag aan mekaar nie, maar wel elektronies alhoewel tegnelogie mense se lewens vergemaklik elektronies, beskadig dit mense se lewens emosioneel want daar word nie meer emosionele bande gevorm tussen mense nie, maar ''elektroniese'' bande .

    persoonlik glo ek tegnelogie is die maklike manier uit tot die verwoesting van die menslike bestaan, want tegnelogie gaan op die einde van die dag alles doen, en die mens gaan net die slaaf wees wat alles moet doen rakende verbetering op die tegnelogie.
    dus gaan mense nie meer vir mekaar omgee en help nie, maar vir die tegnelogie.(29098417)

    ReplyDelete