Followers

Saturday 10 March 2012

21st century teacher

Die 21st century onderwyser moet verander om aan te pas by die leerder van die 21ste eeu. Deur dit te doen moet ons verstaan hoe die onderwyser van die era die leerder van die 21st century sien.


KENMERKE VAN DIE ONDEDRWYSER

  • Hulle aanvaar dat leerders nogsteeds dieselfde is as wat hulle voorheen was en dat die metodes wat vir onderwysers gewerk het toe hulle leerders was vir hulle leerders behoort te werk.
  • het min waardering vir die nuwe vaardighede van die digitale immigrant leerder( leerders wat  nie in die tegnelogiese era grootgeword het met tegnelogie nie).
  • Hulle glo nie hulle leerders kan suksesvol leer terwyl hulle TV kyk of na musiek luister nie.
  • Hulle glo leer kan nie pret wees nie.
  • hulle glo nie dat 21st century leerder grootgeword het met die onmiddelikheid van hioperteks, afgelaaide musiek, kitsboodskappe, en voortdurende netwerking nie.( Onderwys in die Digitale Ekonomie, OPV 362. 2011. tama 3). 

dus is daar verandering in die onderwysmetodes nodig

VERANDERING SLUIT IN

  • onderwysers moet kommunikeer in die taal en styl van hulle leerders
  • dit beteken nie dat betekenis van dit wat geleer moet word verlore gaan nie, dit beteken om vinniger te vorder , minder- stap vir stap, meer parallel en met meer ewekansige toegang tot inligting na vore kom.
  • Pas die inhoud by die taal van die Digitale Boorling(leerders wat in die Digitale era grootword)
  • ontwikkel nuwe metodes vir alle leerareas, op alle vlakke en kry die leerders om rigting aan te dui.

Pas die onderwysers van die 21ste eeu die aanpassing toe in die klaskamer?


5 comments:

  1. I am a university student and I still dont get educated in my own language

    ReplyDelete
  2. I understand, I'm also not English, but all my classes are English. But it's time we get used to it on University level, everything is English these days. (29249890)

    ReplyDelete
  3. onderwys van vandag het drasties verander van 10jaar terug. Onderwysers moet daarby aanpas.

    ReplyDelete
  4. my mening is dat elke kind het die reg om in sy of haar eie moedertaal skool te gaan (menseregte) en moenie gesag afdwing deur die staat nie. elkeen kan daar n besluit maak en by hul keuse staan van taalgebruik.

    ReplyDelete
  5. die onderwyser moet so veander om die 21 era leerder te akkomodeer en die leerder die 21st era lewensvaardighede te kan leer in 'n tegnelogiese samelewing wat bestaan uit tegnelogie (29098417)

    ReplyDelete