Followers

Friday 9 March 2012

21st' century learner


Die 21 st century leerder is ook bekend as die DIGITALE BOORLING.  dit beteken slegs die tipe leerders is gebore in die tydperk van die tegnelogiese veranderinge. meeastal vanaf die 1980's. die is nie die tipe leerders waarvoor die onderwyssisteem beplan het nie.

leerders het verander as gevolg van die vinnige tegnelogiese veranderinge. dit is die eerste generasie wat grootword met digitale tegnelogiese .

ook bekend as Net- generasie,  D- generasie , generasie -M, INTERNETGENERASIE, milleniums of digitale BOORLINGE.


Kenmerke van Digitale Boorlinge

 
Digitale Boorlinge verkies om inligting vinnig te bekom.
Hulle verkies grafika bo teks
Verkies ewe- toeganklike leer( multi- tasking)
Funksioneer die beste binne 'n netwerk
Floreer op onmiddelike behoefte- bevrediging en baie beloning.
Verkies speletjies bo ernstige werk. soos om op te let in die klas
Hou van gelyklopende prosesse en multi- tasking.
( verkry vanaf Opvoedkunde 362, 2011. Onderwys in die digitale ekonimie).


3 comments:

  1. Great blog..... Totally agree with you!! Kinders van vandag het die behoefte om te kommunikeer met vriende/vreemdelinge enige tyd van die dag.

    ReplyDelete
  2. Die jeug van vandag is baie verskillend van ander generasies. 29249890

    ReplyDelete
  3. tanx > ja vandag se leerder moet voorbereid wees vir enige iets op enige tyd, asook die onderwysers , want hulle weet nie wat hulle gaan kry nie of verwag nie, omdat die leerders so verskillend is van die leerders van 10jaar terug. ( 29098417)

    ReplyDelete